Die Rits

R550,00

‘n Stylvolle, gemaklike kraaghemp met ‘n groot kraag en groot ‘cuffs’ afgewerk met ‘n ritssluiter.

Druk hier vir die mates tabel


Koerier : Ons maak gebruik van ‘PUDO’/ ‘The courier guy’ om te verseker dat ons pakkies so gou moontlik by ons kliënte afgelewer word.

  • Pakkies word by die koper se deur afgelaai
  • ‘n Vaste koerierkoste van R70
  • 5 – 7 werksdae

Betalings word gedoen deur  die ‘PAYFAST  GATEWAY‘ wat ons kliënte verseker van veilige aanlynbetalings.

SKU: N/A Category: