Die Kraag

R550,00

‘n Stylvolle, gemaklike langmou ‘unisex’ kraaghemp. Detail is gegee aan krae wat effe groter is. Perfek vir ‘n rustige dag of selfs ‘n elegante aand uit.

Druk hier vir die mates tabel


Koerier : Ons maak gebruik van ‘PUDO’/ ‘The courier guy’ om te verseker dat ons pakkies so gou moontlik by ons kliënte afgelewer word.

  • Pakkies word by die koper se deur afgelaai
  • ‘n Vaste koerierkoste van R70
  • 5 – 7 werksdae

Betalings word gedoen deur  die ‘PAYFAST  GATEWAY‘ wat ons kliënte verseker van veilige aanlynbetalings.

SKU: N/A Category: