‘n Verleidelike en aanloklike Amber-vrugtige geur reukwater vir hom of haar vir alledaagse aanwending.
Hierdie parfuum ontvou geleidelik uit die ryk geur van sitrus-stroop in die vars blommegeure van roos, lietsjie en jasmyn. Dit verdiep later in die sensuele, eksotiese basis-ondertone van amber, patsjoelie, vanielje, muskus en kuskusgras.
Koerier : Ons maak gebruik van ‘PUDO’/ ‘The courier guy’ om te verseker dat ons pakkies so gou moontlik by ons kliënte afgelewer word.
Pakkies word by die koper se deur afgelaai
‘n Vaste koerierkoste van R70
5 – 7 werksdae
Betalings word gedoen deur die ‘PAYFAST GATEWAY‘ wat ons kliënte verseker van veilige aanlynbetalings.
Be the first to review “Theatre vir hom & haar 10ml”