Theatre vir die gesin (60ml + 60ml + 10ml)

Original price was: R1315,00.Current price is: R1220,00.

Theatre vir die gesin is ‘n goeie opsie as jy op soek is na net daai bietjie ekstra.

Dit sluit twee 60ml en een 10ml “Theatre” van jou keuse in.


Koerier : Ons maak gebruik van ‘PUDO’/ ‘The courier guy’ om te verseker dat ons pakkies so gou moontlik by ons kliënte afgelewer word.

  • Pakkies word by die koper se deur afgelaai
  • ‘n Vaste koerierkoste van R70
  • 5 – 7 werksdae

Betalings word gedoen deur  die ‘PAYFAST  GATEWAY‘ wat ons kliënte verseker van veilige aanlynbetalings.

SKU: N/A Category: